FOTO-GALLERY
SOSIAAL
|
Mej Hoogie en Mnr Macho 2012 Ons mej. Hoogie en mnr. Macho-aand was ‘n groot sukses. Veral die finaliste wat deelgeneem het, het dit baie geniet. Baie dankie aan die finaliste wat hierdie ‘n luiterrryke aand gemaak het. Baie dankie ook aan al die gr. 11-ouers vir hul harde werk!
Die wenners was soos volg: Mej. Fotogenies: Sanita Pretorius Mej. Persoonlikheid: Marizel Robinson Mnr. Fotogenies: Johan Staffleu Mnr. Persoonlikheid: Jaco de Vos Mnr. Macho: Ruben Robinson Tweede prinses: Christine Hanekom Eerste prinses: Annabel Louw Mej. Hoogie: Julia Wilkins
Baie geluk aan hierdie leerlinge.
Foto's van die deelnemers en wenners sal eersdaags op die webblad gepubliseer word.
|
Feesweek 2012
"Cross dressing"

























"Big Brag"




















































Graad 8-deurnag en oorhandiging van baadjies
Graad 8-kamp 2012






















































Matriekafskeid 2011
Lentesokkie
Hoogie-wees is 'n fees!!
Oorslaap-aand vir toekomstige koshuisbrakke
Hoogies se koshuise, Liebenhof-seunskoshuis en Fernandie-dogterskoshuis het n oorslaap-aand gehou vir alle voornemende koshuisbrakke.
Dit was groot pret, en almal sien uit na 2012 en die Hoërskool!
Sêr 2011
Liebenhof groet matrieks
Veldskool 2011
Fernandi
Fernandi Meisieskoshuis se feesweek was, soos in die verlede, 'n week vol pret en plesier!
Veral die fotokompetisie het vir baie pret gesorg!!
Gr.8 Gr.9 Gr.11 Gr.12
Ons lief die kombuispersoneel.....
Kortste en langste in die graad in 'n boom...
'n Belangrike man se kop word gestreel...
Mnr. Grobler dink Fernandi is tops!
Hoe meer in die water hoe beter ....
Voete ....
Groepfoto by Fernandi ...
Mnr. Davel met 'n hoed ...
Mej Hoogie 2011
Mnr Macho: Micha Botha
Mej. Hoogie: Mandie Badenhorst
Mandie Badenhorst
1e Prinses: Thandoluhle Dladla
2e Prinses: Monja Carlitz
KOSHUISDANS 2011

GRAAD 8 KAMP