FINANSIES
2012
BANKBESONDERHEDE
REKENINGNAAM:
Hoërskool Hoogenhout
FNB (Eerste Nasionale Bank)
TJEKREKENING
Rekening No.: 622 399 05922
Takkode: 270144
Gebruik verwysing: (bv. Koos Nel - NEL001) wanneer betalings maak
2012 - SKOOLFONDS
KURRIKULUMFOOI:
R400 per kind
Die kurrikulumfooi is verpligtend vir elke leerling en moet met registrasie betaal word.
SKOOLGELD:
Eerste kind: R780 x 11 maande (vanaf 18 Januarie tot 7 November)
Tweede kind: R725 x 11 maande (vanaf 18 Januarie tot 7 November)
Derde kind: Slegs kurrrikulumfooi
TOTAAL 1 KIND R8 580.00 2 KINDERS R16 555.00
2012 - BOEKE
Nuwe leerders betaal ‘n deposito van R100-00 wat jaarliks oordraagbaar is. Huurgeld beloop R15-00 per handboek, per jaar
asook R20-00 vir ‘n Afrikaanse Studiegids. Die kostes per graad is soos volg:
GRAAD 8: R370-00 (Deposito ingesluit)
GRAAD 9: R170-00 (Deposito uitgesluit)
GRAAD 10: R170-00 (Deposito uitgesluit)
GRAAD 11: R180-00 (Deposito uitgesluit)
GRAAD 12: R180-00 (Deposito uitgesluit)
BUS
In Bethal R7.00 per rit, R70 per boekie
Na ander dorpe R7.00 per rit, R70 per boekie
SPORTBUS:
Secunda / Trichardt / Kriel
Ry slegs op sportdae - GRATIS !!!
FNB
TJEKREKENING
Rekening No.: 622 3993 2347
Takkode:
270144
FNB
Takkode: 270144
Tjekrekening Reknr:
622 564 325 60
Verwysingsnommer: Naam, Van en Matriekjaar
vir ledegeld
Verwysingsnommer: OSBRAAI en Naam & Van
Kontak Me K Bezuidenhout
Gebruik asb. korrekte verwysing
NAVRAE:
Allet König – Skoolgeld
skoolgeld@hoogenhout.co.za
Martie
Joubert -
Finansies
finansies@hoogenhout.co.za
Fondsinsamelingsprojekte
ARGIEF:2011
Hoogies neem Spar oor!
Spar Dash
Mnr Izak Grobler, wenner van die SPAR DASH-kompetisie, het Dinsdagmiddag binne 1½ minute letterlik R 3 000 se kruideniersware bymekaar gehardloop! Dit was groot pret om hom dop te hou!
Mnr Grobler het besluit om al die kruideniersware te skenk aan die sopkombuis - weereens 'n bewys dat Hoogies omgee-mense is!
Izak, ons waardeer die gebaar!
Baie dankie aan SPAR wat alles geborg het.