

Dux-leerlinge
Graad 8 (2011) Kaka Naseeha 92.9%
Graad 9 (2011) Coetzer Leanca 94.1%
Graad 10 (2011) Mistry Bhavika 91.4%
Graad 11 (2011) Stafleu Johan 85.7%
Elaine Le Roux graad 12 (2011) het 6 onderskeidings behaal en word met ‘n erepenning beloon.
Carmi Britz graad 12 (2011) ontvang ‘n erepenning vir die uitsondelike vakprestasie om die beste in die Gert Sibande -Streek te wees met Kuns en Kultuur.
Baie geluk aan hierdie leerlinge en hul ouers met hierdie puik prestasies!

Baie geluk aan die matrikulante van 2011 met uitstekende uitslae!
* Hoogenhout kry 'n toekenning vir uitstaande akademiese prestasie.
* Carmi Brits word aangewys as die leerling met die beste prestasie in Visuele kuns in die Gert Sibande-streek .
* Hoogenhout spog met 'n slaagsyfer van 97,47%.
* 65% van die leerlinge slaag met Universiteitsvrystelling.
* Hoogie-matrikulante behaal 'n totaal van 150 onderskeidings.
Uitsonderlike prestasies
6 onderskeidings
Elaine le Roux
5 onderskeidings
Carmi Britz ,Reinhard Becker, Amanda Smit, Hugo van Zyl
4 onderskeidings
Du Preez Britz, Ivane de Jager, Annari du Toit, Janie Eiber, Amore Kruger, Melissa van Rensburg, Carli Verster
3 onderskeidings
Lizelle Bender, Monja Calitz, Hendrico Horn, Marli Posthumus, Larissa Strydom, Annien Venter, Clarin Watson

Visuele Kuns is ‘n keuse vak wat universiteitstoelating bied. Kunsgeskiedenis en kunswaardering is deel van die akedemiese agtergrond en teorie.
Leeders kry elke kwartaal ‘n tema wat deur middel van bronneboekontwikkeling geinterpreteer word en nagevors word en dan word ‘n kunsproduk gedoen daarvolgens.
Me Crozier is die personeellid wat verseker dat kunsleerders goed opgelei word om ‘n groot verskeidenheid materiaal, metodes en tegnieke te eksploreer en te kan gebruik. (Sy leer hul ook skilder.)
Daar word gereeld uitstallings gehou. Einde Oktober se uitstalling beloof om werke van uitstaande gehalte te koop aan te bied, gedeeltes van die inkomste gaan gebruik word om die kunsateljee op te gradeer.
Graad 8 en 9 leerders doen Visuele Kuns en Drama in die kunslokaal ( by Me. D. Crozier) en musiek en Dans by Me. A. Louw en Me. J. vd Walt.
Die vier genres is deel van die Kuns en Kultuur vak en is verpligtend vir alle Graad 8 en 9 leerders.
Hoogies Kunsgalery
"The Purple Orange"


%20Ek%20Wens.jpg)
%20se%20Oorvloed.jpg)
Argief - 2011
Prysuitdeling
Graad 12
Prestige toekennings
Koos Steyn Wisseltrofee: Sportseun van die jaar Shaun McKenzie
AECI Wisseltrofee: Natuurwetenskaplike Studierigting Reinhard Becker
Eerste Nasionale Bank wisseltrofee: Gr 12 Dux Annari du Toit (79,5%)
Chris de Jager Wisseltrofee: Getrouheid en volharding Diana Joubert
Frans Kruger Wisseltrofee: Gr 12 Hoogie van die jaar Du Preez Britz
Graad 8 - 11
Prestige toekennings
1. Buite skoolverband: Ere-penning: Stoei Andries Schutte
Henry Herley Gedenktrofee: Gholf Beste vordering 2011 Pietman Erasmus
3. Kultuurskild: Mees konstruktiewe bydrae Dalene Grobler
Ou Mutual Wisseltrofee Sportdogter van die jaar Amke Britz en Julia Wilkins
Top 10 (Kwartaal 3)
| Graad 8 | Graad 9 | Graad 10 | Graad 11 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|
|
|
Landbouwetenskappe Skaapdisseksie
Landbou-jeugskou 2 - 6 Oktober 2011 Baie geluk aan die volgende leerlinge: 1e plek in SA vir vleisbok senior skougroep: Clinton Witting, Johan Janse van Rensburg en Cornelius Pretorius 4e plek vir vleisbok skouman: Johan Janse van Rensburg 5e plek in SA vir vleisbok senior skouman: Johan Janse van Rensburg
Wiskundige Geletterdheid
|