/Redenaars
Redenaars 2020-06-23T08:52:47+00:00

Hoogie-Redenaars:

REDENAARSKOMPETISIES

  • Interne Redenaars
  • ATKV Redenaars
  • Radikale Redenaars
    • -Leesfees
    • -Skryffees
  • Interhoër Redenaars

Albert Einstein het gesê: “Die pad na sukses is altyd onder konstruksie.” Daarom glo ons hier by Hoogenhout daarin om suksesvolle redenaars te kweek van ‘n jong ouderdom af. Ons kweek sprekers wat op hulle voete kan dink en met oorgawe hul standpunte kan stel. Ons KAN redeneer!

 

 

 

 

 

RADIKALE SKRYFFEES:

Leerders skryf graag gedigte, kortverhale, stories en selfs lirieke. Hierdie kompetisie gee hulle die geleentheid om hierdie skryfstukke in te skryf ten einde kommentaar en terugvoering te kry. Afdelings sluit in:

  • Afrikaans Poësie
  • English Poetry
  • Afrikaanse Prosa / kortverhale
  • English Prose / short stories
  • Eksperimenteel / Everything else