/Jukskei
Jukskei 2018-09-08T15:31:36+00:00

Hoogie Jukskei

 

Jukskei was in die verlede ‘n gewilde sportsoort by Hoërskool Hoogenhout. Hoogenhout het verskeie puik prestasies behaal, soos die Direkteurstrofee wat by meer as een geleentheid gewen is. Die skool het ook provinsiale en SA-spelers opgelewer.

Belangstelling neem toe elke jaar. Hierdie jaar kan ons weer drie spanne op die been bring.

O/19 Seuns
1 Ettienne van Zyl
2 FR Herselman
3 Louis J. v. Nieuwenhuizen
4 Jandrè van Tonder
5 Hanco Schoeman
6 Dillan Du Toit
7 Juriën van der Spuy
8 Mornè de Klerk
9 Gerrit Pierneef
10 Jurie-Hans Blom
11 Franco Odendaal

 

O/16 Seuns
1 Ignus Storm
2 Cilliers Du Plessis
3 Dehan Jordaan
4 Franco Arlow
5 Zaine Swart
6 Petri van Tonder

 

O/19 Meisies
1 Merize Boshoff
2 Wilmarie J. v. Nieuwenhuizen
3 Anneri de Beer
4 Lee-Anne Livanos

 

 

Die afrigter is Mev. Elize Schoeman, ‘n oud-Hoogie en self ‘n SA–Juksei speler.

Die drie ligawedstryde vind tydens die derde kwartaal plaas.

1 Middelburg 4 Augustus 2018
2 Secunda 18 Augustus 2018
3 Morgenzon 1 September 2018

 

2017

Drie Jukskei-bane is in 2017 nuut aangelê. Die bane voldoen aan die Nasionale Jukskeistandaarde.

Ons glo dat die sport in gewildheid sal toeneem namate dit meer bekend raak onder die leerders.

Hanco Schoeman, Dehan Jordaan en Dillan du Toit is ingesluit in die Mpumalanga Jukseispan wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem het.