/Skaak
Skaak 2020-06-22T10:51:45+00:00

Hoogies Skaak

Skaak is ‘n fantastiese instrument. Dit leer jou die vegtersinstink waarvan kampioene gemaak word.

Hoogies deel kompeterend mee in die skaakliga.

Ons is die wonderlikste skaakfamilie. Ons wen en verloor, huil en lag saam daaroor!

Hoogies se skaakspelers handhaaf ‘n tradisie van uitstekende prestasie op Nationale en Internationale skaakborde.

By Hoogies is dit nie slegs ‘n ligawedstryd nie, dit is deel van ons waardes en dit wat in elkeen se hart aangaan.

Skaakborde is heeldag beskikbaar – pouses, voor- en na skool. Selfs in toesig periodes word daar skaak gespeel by Hoogenhout.

Afrigter:

Mevrou Nadine van Rooyen