/Hokkie
Hokkie 2020-06-22T10:42:05+00:00

Hoogies Hokkie

 

Hier by Hoogenhout klop ons harte vuurwarm vir Hokkie. Ons het oor die jare bekend geword as een van die top Hokkieskole.

‘n Groot Hoogtepunt was toe ons eerstespan onder leiding van Me. Magda Fourie Noordvaal vir Makro-skole gewen het, alhoewel ons slegs ‘n medium skool was.

Oor die jare het ons hokkie van krag tot krag gegaan.

 

 

Hokkie is voorwaar ‘n passie vir ons, en ons sien uit na wat die toekoms vir Hoogies-hokkie inhou.

Hockey is more than just a game. It’s a passion, a dedication. It draws you in, and never let’s go. Hockey is love, hockey is life. Hockey lives in our hearts.

 

SA-Spelers:

  • Rochell Segeel (0/18)
  • Clarin Watson (o/16)
  • Andri Fourie (SA Universiteitspan)
  • Doret Holthauzen (Junior Springbokspan)
  • Clarin Watson en Arista du Plessis (SA 0/21- oefengroep)

Na-skool senior hokkiepresteerders:

  • Lielies Lingenvelder (Noord-Gauteng)
  • Doret Holtshauzen (Noord-Transvaal) en (Junior Springbok)
  • Andri Fourie (Noord-Gauteng) en (SA Studentespan)
  • Christel Fourie (Noord-Gauteng) en (Afrigter van Vaaldriehoek /Universiteit)

S.A. Bokkiespan

  • Nerike Bezuidenhout
  • Tamar Reyneke